Ons tinker nog aan ons webtuiste!

Prestige Naskool is ‘n Christelike Afrikaanse naskool wat oop is vir alle skole in die omgewing, maar ons hoof fokus is Laerskool Impala. Aangesien die Naskool direk oorkant Laerskool Impala is, sal slegs leerders van Impala by die skool gehaal word en onder toesig oor die pad loop. Leerders van ander skole moet asb self reëlings tref om by Prestige Naskool te kom. Ons maak voorsiening vir Graad 1 tot Graad 7.
REGISTRASIE FOOI PER KIND: Eenmalige bedrag vooruitbetaalbaar en nie terugbetaalbaar nie: R500
JANUARIE & DESEMBER: Per kind per dag: R70
EINDE JANUARIE – EINDE NOVEMBER FOOI PER MAAND :
1ste KIND : R1 400 | 2de KIND(ERS) : R1 200

Kontak ons gerus vir meer inligting: